Thursday, September 11, 2014

Vragmotor van die pad af

Skokkend!! Murraysburg Polisie help die mense om die Trok se Vrag te steel vanoggend hier by ons toe die Vragmotor van die pad af is en ongeluk maak. Beaufort-Wes Traffic het hul bes probeer om te keer - maar is aangese deur die Polisie om hul werk te doen en net die verkeer te reguleer.. Reels en Regulasies bestaan nie meer!

No comments:

Post a Comment